Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto, ek waardeer dit.
Shooting Mode Aperture-Priority AE
Shutter Speed 1/3200
Aperture Value 7.1
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 640
Focal Length 400.0mm

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on May 22, 2020 at 9:50pm

Uitstekende in-vlug foto Pieter!!

Comment by Johan Ayres on May 22, 2020 at 9:21pm

Skitterend, baie geluk met hierdie een.

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 5:05pm

Mooi skerp foto Pieter met goeie beligting.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:13pm

Uitstekend Pieter!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 2:03pm

Baie mooi foto, dit lyk amper of die ou op die water hardloop.

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2020 at 12:24pm

Uitstekend  Pieter

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 10:42am

Jy het hom pragtig gevang Pieter.

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 10:06am

Skitterend! Om hierdie indrukwekkende voël só te kan fotografeer, is iets besonders. Dis baie goed uitgevoer en pragtig. Baie mooi!

Comment by Mark on May 22, 2020 at 9:16am

Skitterend Pieter! Kan nie vir beter vra nie...

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html