My heel eerste druppelfoto. Verskeie jare gelede geneem. Dit is 'n enkele foto.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Dit hang so mooi aan die stingel Josef met ñ weerkaatsing. WD!!

Comment by Riaan on Thursday

jip dis duidelik dat jy nog altyd hierdie talent gehad het, want hierdie is verby mooi Josef

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Mooi een Josef

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Baie mooi Josef!

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Jare gelede Josef en toe het jy al gewys dat jy besondere talent het met fotografie.

Die eenvoud, agtergrond, weerkaatsing in die druppel en veelkleurige randjie van die druppel is puik!!

Comment by Pine on Wednesday

Dit is PRAGTIG Josef. Mooi komposisie, goeie fokus en kleur. Baie mooi eenvoud en ń mooi weerkaatsing, alles teen n goeie agtergrond. Ek kan sien jy neem al jare mooi fotos!!

Comment by JJ on Wednesday

Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Pragtig Josef.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Mooi geneem Josef.

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Pragtig, Josef.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html