Richtersveld - Kokerboomkloof Kampeerterrein

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 7:15am

Die spel van lig en skaduwee maak hierdie dorre landskap ñ fees om na te kyk Pine. Pragtig!

Comment by Johan Ayres on May 15, 2019 at 10:06pm

Baie geluk met 'n baie goeie foto Pine.

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 5:55pm

Pine, ek stem saam die beligting maak hierdie toneel baie spesiaal asook die feit dat jy van bo na onder gefotografeer het.

Comment by Mark on May 15, 2019 at 4:32pm

Dis dorre wered maar met sy eie mooi. Lyk na lekker kampeer area.

Mooi wys foto

Comment by Rika Schoeman on May 15, 2019 at 3:10pm

Ek hou van die lang skaduwee van die kokerboom Pine. Dit is werklik 'n besondere plek wat jy baie goed weergee. BGG.

Comment by Elna Geringer on May 15, 2019 at 12:57pm

Kokerboomkloof wil ek mos nou baaaaiiiieeee kokerbome sien......Mooi gedoen Pine. Ek kan net dink hoe die rustigheid hier deel van 'n mens kan word

Comment by Johan de Beer on May 15, 2019 at 12:25pm

pragtige foto

Comment by Gerrie Lambrechts on May 15, 2019 at 11:50am

Pragtige natuurtoneel, mooi foto hiervan geneem.

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 10:37am

Jy het baie goed gedoen deur die voertuie in te sluit om perspektief te gee. Uitstekende foto Pine.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 10:01am

Dis die mooiste foto wat ek nog van hierdie baie spesiale kampeerplek gesien het. Die lig van die kant gee goeie kontraste en half 'n 3D-effek. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html