Baie dankie vir elkeen se kommentaar by die "Pienk wolke" foto.

Views: 71

Albums: Knysnameer

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on January 23, 2019 at 2:52pm

Jy het reeds goeie raad gekry maar ek wil ook weet wat is die rooi element????? oulik gedoen

Comment by Pieter Steyn on January 23, 2019 at 5:21am

Mooi een Rika

Comment by Anita du Toit on January 23, 2019 at 12:53am

Maak sommer die Fstop rondom 16-20 dan het jy als mooi in fokus. Jy het my lekker nuuskierig wat die rooi voorwerp is!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 22, 2019 at 8:41pm

Mooi Rika. Sny sommer onder so bietjie af.

Comment by Hennie Cronjé on January 22, 2019 at 5:48pm

Rooi trek altyd sterk aandag, maar hier begin die uit-fokus balletjies in die onderste derde kompeteer met die rooi vir aandag. Dis jammer alles was nie in fokus nie, wan t dan sou die rooi sterker sy man gestaan het.

Comment by Willie Schoombee on January 22, 2019 at 3:42pm

Rika daar is niks wat in die pad is om die Ronde rooi voorwerp te verbloem nie...goed vir die tema. Goeie foto!

Comment by Josef Steyn on January 22, 2019 at 2:54pm

Uitstekende temafoto Rika. Ek is nie seker oor die nodigheid van die uit-fokus voorgrond nie.

Comment by gabriel parsons on January 22, 2019 at 1:46pm

Baie mooi treffende  foto Rika

Comment by Vida van Schalkwyk on January 22, 2019 at 1:40pm

treffende foto!

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html