Vroegoggend is hierdie Veereiers in die vleilande doenig op soek na kos. Rietvlei Natuurreservaat is in die Ooste van Pretoria geleë.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 9:48am

Die vroeë lig is mooi en jy het goeie kontras bewerkstellig.

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:13am

Skitterende foto, Willie.

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2018 at 6:17am

Dankie vir jul kommentare. Geniet die dag!

Comment by Johan Ayres on December 6, 2018 at 10:45pm

Nog 'n pragtige foto Willie, baie mooi lig.

Comment by Magda vd Merwe on December 6, 2018 at 7:46pm

Pragtig Willie.

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 2:25pm

Sjoe.....VS kyk is 'n moet vir die foto. Jy het die oggendlig baie goed aangewend vir 'n WOW foto Willie

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 8:45am

Pragtige foto. Die lig is baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 7:44am

Dis pragtig met mooi lig op die reier en goeie kontras teenor die agtergrond. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html