Saterdagsport: Daar is ook gereeld roeiers op die Rietvlei dam te sien.

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Dankie vir jul kommentare, waardeer. Mag jul dag gevul wees met vrede!!

Comment by Tersia Weitsz on Sunday

Kleurvol en pragtig Willie

Comment by Johan Ayres on Saturday

Pragtige komposisie en lyne. Ek hou van die stukkie geel in die foto.

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtig, Willie!

Comment by Dine Potgieter on Saturday

Baie mooi! Ek het 'n paar maande terug ook daar gedraai. Nog nie eintlik by die fotos uitgekom nie.

Comment by Ella Fourie on Saturday

Mooi foto Willie!

Comment by Magda vd Merwe on Saturday

Baie mooi Willie stem met Hennie

Comment by Anita du Toit on December 8, 2018 at 2:03pm

Die rustigheid van die foto het my dadelik opgeval, mooi komposisie en fokus Willie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 8, 2018 at 8:13am

mooi foto

Comment by Gerrie Lambrechts on December 8, 2018 at 7:43am

Die geel baie is goeie focus punt, mooi geneem.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html