Baie dankie vir almal se krit op my foto's. Ek speel bietjie met photoshop se tegnieke, die foto's wat ek gebruik is my eie foto's.

Views: 75

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 5, 2019 at 2:39pm

So dikwels kyk ons PS se filters heeltemal mis, en dink nie daaraan dat daar baie oulike resultate met dit gekry kan word nie. Dankie datjy hiermeemy brein so bietjie wakker geskud het

Comment by Gerrie Lambrechts on October 4, 2019 at 9:03am

Goed gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on October 4, 2019 at 8:18am
Interessant en goed gedoen
Comment by Anita du Toit on October 4, 2019 at 7:59am

Dis 'n mooi waterverf enetjie die! Pragtig Magda!

Comment by Hennie Cronjé on October 4, 2019 at 7:10am

Hierdie mooi foto is uitstekend verwerk tot ‘n mooi kunswerk. Ek hou baie hiervan. Baie mooi!

Comment by Pine on October 3, 2019 at 9:52pm

Dit lyk soos ń geverfde skildery Magda. Verstommend wat mens alles met die verwerkings kan doen.

Comment by Tina le Grange on October 3, 2019 at 9:34pm

Magda besondere kunswerk met goeie kontras

Comment by Josef Steyn on October 3, 2019 at 9:25pm

Lyk of dit geskilder is. Ek kan sien jy speel lekker en dit is goed so. Op die manier vind jy uiteindelik die tegnieke waarvan jy hou.

Comment by Christa Snyman on October 3, 2019 at 9:20pm

Baie interessante en mooi verwerking, Magda.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html