RIM LITE?

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on July 17, 2017 at 4:39pm

Stem saam met Hennie net een ding as die foto uit n  hoor posiesie geneem is sou hy nog beter gewees het,Sodat die muur agter die helle agtergrond dek,die bomuur met die steen uit die foto is.

Comment by Hennie Cronjé on July 17, 2017 at 2:39pm

Ek weet nie wat die "rim lite" beteken nie, maar ek kan darem die foto waardeer! Die lig val pragtig op hierdie meisie se hare en die groen van haar rokkie vertoon baie mooi. Sy kon bietjie beter geglimlag het, maar verder is die foto uitstekend uitgevoer en pragtig.

Comment by Elna Geringer on July 17, 2017 at 2:19pm

Jy is reg met die "rim light" Gerda. Die blomme moes dalk heeltemal in die raam gewees het. Fokus is skerp en die model speel lekker saam

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 17, 2017 at 12:40pm

draai foto regop ook andersins mooi

Comment by Tersia Weitsz on July 17, 2017 at 10:50am

Ek hou van jou foto

Comment by SJ Botha on July 17, 2017 at 7:52am

Die rimlight is goed en die kleure ook,maar daar is net soveel goed wat aandag van die model af wegneem. Sny gerus die muur en blomme onder af. Meer moeite gaan wees om die muur bo op te bou om die foto vol te maak, maar in PS kans elf dit gedoen word.

¬© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html