Saterdag 'n "obstacle course race" gaan afneem, baie pret. Die prentjie het ons gegroet met die aankoms.

Baie dankie vir die raad en elkeen se insig met vorige foto.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan yesterday

PUIK FOTO WERNER, MY SEL NO 0832569944, LOS ASB BOODSKAP,EK ANT NIE ALTYD MY FOON NIE, SAL JOU GRAAG WIL HELP 

Comment by Rika Schoeman on Tuesday

Ek hou van die son wat net-net deur die blare loer Werner. Mooi.

Comment by Christa Snyman on Monday

Mooi sagte lig, goeie komposisie met plasing van son, Werner.

Comment by Pine on Monday

Mooi oggend toneel Werner

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Ek neem aan hierdie is 'n oggendtoneel met oggendlig en -kleure. Die komposisie is goed met mooi diepte. Miskien kan jy rooi se kleurversadiging versterk om meer kleur te kry of jy kan kleurversadiging in die algemeen opstoot. Verder baie mooi.

Comment by Willie Schoombee on Monday

Werner dit is ñ baie mooi toneel en die vroeg oggend gevoel word goed oorgedra in jou foto. Die lig op die water verskaf bietjie kleur en daar is ook goeie kontras aanwesig. WD!

Comment by Josef Steyn on Monday

'n Foto met potensiaal Werner maar die Lodge is na my mening te onopvallend om die titel te regverdig.

Comment by gabriel parsons on Monday

Pragtig werner

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html