Views: 103

Comment by Dorette Visser on May 24, 2013 at 10:06am
Baie dankie Hennie, Petro & Pieter :)
Comment by Pieter Steyn on May 20, 2013 at 6:51pm

mooi een

Comment by Petro Geldenhuys on May 20, 2013 at 5:53pm

Stunning foto

Comment by Hennie Cronjé on May 20, 2013 at 4:45pm

Dis pragtig! Die ontwerp is goed met die voorste boom 'n derde van regs. Die kar ver agter is ook 'n goeie eindpunt soos wat die pad jou oog in die foto inlei. Jy het besonder goed geslaag om die herfskleure mooi versadig te kry en die backlighting doen sy werk goed.

Comment by Dorette Visser on May 20, 2013 at 1:58pm
Baie dankie Elaine & Gabriel :)
Comment by gabriel parsons on May 20, 2013 at 4:11am

Prag foto

Comment by Elaine van Tonder on May 19, 2013 at 8:41pm

Sprokie mooi

Comment by Dorette Visser on May 19, 2013 at 8:24pm

Dankie almal :) Ek was so bly - my kamera was in vir herstelwerk en ek was vir 2 weke sonder n kamera. @Piet & @Riana - ek het self getwyfel of ek n foto moes plaas sonder die kragdrade en die motor, toe dink ek dat die pad ook maar eintlik mensgemaak is - weet nie regtig of dit 'n "fout" is in fotografie nie want ek weet dit is gewoonlik steurend in n foto. @Anita - dit is beslis vir my die gewildste van seisoene juis oor die kleurvolle blare. @Gerrie - ek sal baie graag Kaap toe wil gaan as dit so lyk in die Kaap. :) Ek het dit vanmiddag geneem in my ouma-hulle se straat - ek kon nie wag om dit af te neem nie, hulle is seker so 2km weg van n baie besige straat in Randburg, maar dit is altyd rustig by hulle huis. :) 

Comment by Gerrie Lambrechts on May 19, 2013 at 8:06pm

Baie mooi, lyk soos in die laan op Stellenbosch.

Comment by Riana Pretorius on May 19, 2013 at 8:04pm

Baie mooi, stem saam met Piet oor die motor!!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html