Nog 'n foto van Namib Rand in Namibia wat ek met die nuwe tegniek ontwikkel het. Sou graag eerlike opinies wou hê veral rakende die kleur.

Views: 96

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Henk Pretorius on January 13, 2013 at 8:57pm

Baie mooi...

Comment by Willem Kruger on January 13, 2013 at 5:03pm

Thanks almal vir die comments.

 

@Prof Hennie - ek gaag probeer.

 

@Elizma: Nikon D3S kamera, Nikkor 17 x 35mmf2.8 lens @ 35mm, f11, ISO200, 1/40sek, Manual mode,WB = sun, bean bag op die dak van my motor.

Comment by Elizma Fourie on January 13, 2013 at 4:56pm

Ek hou hiervan, probeer wat Hennie ook sê en sien hoe jy daarvan hou. Jy het jou foto op 'n lekker "angle" geneem, mens kyk lekker vêr sonder om van bo-af te kyk. Ek hou sommer baie van die foto. Hoeveel mm lens was dit?

Comment by Riana Pretorius on January 13, 2013 at 2:08pm

Baie mooi... ek hou van die al die verskillende kleure wat mekaar komplimenteer!!!

Comment by Petro Geldenhuys on January 13, 2013 at 8:28am

Ek is mal hieroor.  Dis pragtig

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2013 at 8:07am

Die kleure is interessant en bevredigend. Wat hierdie foto goed sou doen is die dodge tool op die grasse om hulle meer lewe te gee. Dit kan dan afgewissel word met die burn tool om die donker tussenin bietjie te aksentueer. Dodge op highlights en burn op shadows, albei teen 5%.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html