ROB SWAAI DIE VIS OM GEDEELTES AF TE KRY VIR EET, DAN KOM DIE SEEMEEU SY STUKKIE HAAL

ROB SWAAI DIE VIS OM GEDEELTES AF TE KRY VIR EET, DAN KOM DIE SEEMEEU SY STUKKIE HAAL

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 19, 2017 at 8:15pm

pragtig

Comment by Dine Potgieter on September 19, 2017 at 7:07pm

Pragtige dokumentere natuurfoto! Lyk of hy 'n lekker dermpie daar beet het.

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2017 at 5:24pm

Hierdie een is baie mooi omdat dit die aksie duidelik uitbeeld met 'n mooi storie daaraan gekoppel. Baie mooi!

Comment by Tina le Grange on September 19, 2017 at 5:03pm

Vinnige sluiter gee mooi aksie Jan

Comment by Magda vd Merwe on September 19, 2017 at 4:21pm

Briljant Jan

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2017 at 2:44pm

Baie mooi skerp en goeie foto Jan

Comment by Gerrie Lambrechts on September 19, 2017 at 2:31pm

Mooi geneem Jan.

Comment by Josef Steyn on September 19, 2017 at 2:24pm

Mooi aksie en ook mooi hoe die natuur in harmonie saamleef.

Comment by Willie Schoombee on September 19, 2017 at 2:14pm

Jan sommer lekker aksie in die foto en die lig op die voël bied die nodige kontras. Goeie foto!

Comment by Marenschia Goosen on September 19, 2017 at 1:29pm

Baie mooi geneem Jan

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html