"Robber fly" ( nie seker van die naam nie )

Baie dankie vir die kommentare op gister se by foto.

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Koos de Wet on March 27, 2020 at 10:14pm

Pine jou fotos is nou van hoogstaande gehalte.Baie geluk.

Comment by Dine Potgieter on March 27, 2020 at 9:37pm

Pragtig!

Comment by Christa Snyman on March 27, 2020 at 8:16pm

Uitstekende makro, mooi skerp fokus en goeie detail, Pine.

Comment by Neville Hein on March 27, 2020 at 7:12pm

Mooi foto Pine, met mooi detail.

Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 4:05pm

Goed gedoen Pine

Comment by Tina le Grange on March 27, 2020 at 3:18pm

Pine die diagonale plasing is baie goed en fokus regs op die lyf en kop is puik.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 27, 2020 at 2:50pm

Mooi skerp foto, lyk soos familie vd steekvlieg.

Comment by Rika Schoeman on March 27, 2020 at 12:42pm

Die groen blaar gee 'n pragtige kleurkontras teenoor die insek en jy het uitstekende detail gekry Pine. Welgedaan.

Comment by Hennie Cronjé on March 27, 2020 at 9:04am

Dis pragtig met baie mooi en interessante detail. Die agtergrond is ook redelik goed geblur. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on March 27, 2020 at 8:50am

Skerp e mooi

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html