Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on April 22, 2018 at 7:48pm

Nic hier sê ek veels geluk met Hennie se goeie kommentaar op hierdie treffende foto.

Sal lekker wees om die storie agter die foto te weet.

Comment by Rika Schoeman on April 22, 2018 at 5:43pm

WOW! Dit is uitstekend.

Comment by Hennie Cronjé on April 22, 2018 at 9:56am

Skitterend! Hier is baie werk in met 'n uitstekende resultaat. Ek kyk soms na die wenners uit internasionale fotokompetisies. Baie van daardie foto's is só goed, dat dit amper onwerklik voorkom. Hierdie foto val in daardie kategorie. Ek is nie negatief nie - dis om te beklemtoon in watter liga hierdie foto val! Baie mooi en baie geluk hiermee!

Comment by gabriel parsons on April 21, 2018 at 8:22pm

Skitterende foto Nic

Comment by Josef Steyn on April 21, 2018 at 5:58pm

Uit die heel boonste rak Nic.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html