Views: 81

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on April 16, 2018 at 10:48pm

Pragtige samestelling en goed verwerk. MOOI

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:13pm

UITSTEKEND 

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 8:46am

Uitstekend! 'n Treffer van 'n foto met die goeie komposisie.  Een van jou heel beste foto's! Alles is in die kol, maar jy kan die inskrywing op die grafsteen effe ligter maak met die dodge tool. Verder skitterend!

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2018 at 7:44am

Nic dit is ñ fantastiese foto gevul met atmosfeer...puik fotografie!

Comment by Pieter Steyn on April 16, 2018 at 5:34am

mooi een

Comment by Elizma Fourie on April 15, 2018 at 9:00pm

Baie mooi

Comment by Pierre Hardinge on April 15, 2018 at 8:15pm

Baie goeie kreatiwiteit

Comment by Johan de Beer on April 15, 2018 at 8:10pm

Baie goeie komposisie en atmosfeer met die weerlig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html