Rollende wiele en pote wat klap. Haastig en die hare waai...

Haastig ... “luister” na die geluid op die cobblestone strate -Brugge.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 12, 2018 at 9:57pm

Dankie Theresa

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 9:38pm

Ek sal graag weer Brugge besoek as ek die geleentheid kry, dis 'n wonderlike ouwereldse plek en fotograaf se droom!

Comment by Theresa Botma on August 12, 2018 at 7:46pm

Elk perd het sy eie toilet Donald.:-) Strate is so mooi skoon. Dankie vir jou mooi compliment Tina. Lynne, die hond is net te dierbaar.  'n Regte voorryer saam met die drywer. Tina, Susan Gerrie, die kant is totaal oorweldigend.  Onmoontlik om by elke plek in te gaan want die een s'n is of wil mooier as die ander een s'n wees.  Moet net mooi kyk na wat hand gemaak is en wat nie. Ek kan ure in die strate verwyl ...

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 12, 2018 at 10:46am

pragtig.... een vragie: het die perd sy eie toilet???

Comment by Lynne Rapson on August 12, 2018 at 10:45am

Die hond is te dierbaar! Pragtig vas gevang!

Comment by Christa Snyman on August 11, 2018 at 9:27pm

Baie mooi aksie en interessante straattoneel hier vasgevang, Theresa. Jaaa ... verseker hoor ek die geluid van die perdepote en wiele op die straat!

Comment by Bruwer Burger on August 11, 2018 at 7:19pm

Prag foto.

Comment by gabriel parsons on August 11, 2018 at 6:57pm

Baie mooi foto Theresa

Comment by Gerrie Lambrechts on August 11, 2018 at 6:50pm

Mooi en interessante foto.

Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 5:20pm

Theresa wat 'n mooi aksie met die perd se 3 pote in die lug en verseker "hoor" ek ook die geluid op die cobblestone strate van die mooie Brugge.

'n Uitstekende straat-fotografie-foto en ek sou ook graag saam met jou en Susan by die winkeltjie wou ingaan vir die mooi tapiserie- en kant artikels

Jou foto's is fassinerend.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html