Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Die Roofarend was ook een van KNP se geveerdes wat ons nogal oral raak gesien het. Die een het ‘n blinde oog, ek laai foto onder. ‘n Mens kan maar net wonder daaroor…..

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/250 sec
f/6.5
ISO 100
Auto Mode

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dawid Roos on October 12, 2018 at 11:27am

Mooi geneem Huey.. Ou sien altyd deur n lens iets anders raak..

Comment by Willie Schoombee on October 12, 2018 at 11:17am

Wow Huey, baie mooi foto van hierdie mooie Arend. Mooi vere detail!!

Comment by Tersia Weitsz on October 12, 2018 at 10:38am

Wat n mooi en kosbare foto Huey!  Voel vir my of ek die foto bietjie kloksgewys wil draai...

Comment by gabriel parsons on October 12, 2018 at 10:25am

Mooi foto Huey

Comment by Albertyn Potgieter on October 12, 2018 at 9:46am

Sjoe, well done Huey! Pragtige foto! As jy hom sou wou beter maak, kan jy die hele foto effe donkerder maak, om die detail op die vere en die stam nog MEER te laat "pop", en miskien die los takkies te probeer uit-clone. Nietemin pragtig!!

Comment by Huey Geringer on October 12, 2018 at 9:23am

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html