Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Die Roofarend was ook een van KNP se geveerdes wat ons nogal oral raak gesien het. Die een het ‘n blinde oog, ek laai foto onder. ‘n Mens kan maar net wonder daaroor…..

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/250 sec
f/6.5
ISO 100
Auto Mode

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 11:00pm

Baie mooi - kort net 'n oogklappie - die Moshe Dayan van roofvoels.

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:35pm

Pragtige foto! Wonder hoe bemoeilik die feit dat hy net een oog het, sy jagwerk?

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:05pm

Mooi foto Huey.

Comment by Magda vd Merwe on October 12, 2018 at 7:52pm

Puik foto Huey

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 12, 2018 at 6:52pm

uitstekend

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 4:25pm

Gelukkig wys hy toe ook sy goeie kant vir jou. Pragtige foto.

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 3:49pm

Huey, 'n arend is vir my soos 'n mannetjie-leeu in die bos;  só opwindend!!!

Pragtig met die skuinskyk.

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 1:05pm

Jy is baie gelukkig om soveel roofvoëls raak sien Huey. Baie mooi gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2018 at 12:08pm

Dit lyk my jy boer met roofvoëls! Hierdie een is ook pragtig! Ook baie goed gefotografeer. Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 12, 2018 at 11:44am

Goeie 'pose' mooi foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html