Nou op 'n ander stappie in die bos. Hierdie rooi blaartjie het my oog gevang. Swart doek agter gehou.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 11, 2019 at 2:07pm

Baie besonders en mooi gesien Hennie

Comment by Tersia Weitsz on October 11, 2019 at 12:28pm

Uitstekend Hennie

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2019 at 11:50am

Nou kan ons sien die swart doek dien die doel.

Comment by Rika Schoeman on October 11, 2019 at 10:57am

Eenvoud, kleur en kontras en jy het 'n pragtige foto gekry Hennie.

Comment by Anita du Toit on October 11, 2019 at 9:34am

Wow .. pragtig Hennie!

Comment by Dine Potgieter on October 10, 2019 at 9:41pm

Uitstekend - ongelooflike bosfotografie!

Comment by Johan de Beer on October 10, 2019 at 9:30pm

Baie mooi Hennie

Comment by Riaan on October 10, 2019 at 9:04pm

skitterend Hennie. dat 'n dooie blaar nou soveel prag kan inhou tussen die ander lewendes

Comment by Johan Ayres on October 10, 2019 at 8:39pm

Pragtige voorbeeld van kontras in kleur.

Comment by Josef Steyn on October 10, 2019 at 8:08pm

Heerlike kleurkontras Hennie. Regtig aantreklik.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html