Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:43am

UITSTEKEND 

Comment by Pieter Steyn on April 18, 2018 at 5:02am

Baie mooi foto - ken nie die naam nie

Comment by Vida van Schalkwyk on April 17, 2018 at 9:11pm

het gewonder of iemand weet wat dit is ? dit het krioel op die boom se stam, en gewissel van 'n halwe tot ongeveer 2 sentimeter

Comment by Rika Schoeman on April 17, 2018 at 3:35pm

Dit is baie interessante en kleurvolle goggas wat jy goed gefotografeer het Vida!

Comment by Willie Schoombee on April 17, 2018 at 3:01pm

Vida dit is so uitstekend gedoen, ek kry selfs hul reuk. Pragtig !!

Comment by Anita du Toit on April 17, 2018 at 1:14pm

WOW wat 'n uitstekende foto Vida.. WD!!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 9:28am

Pragtige kleurvolle foto.

Comment by Hennie Cronjé on April 17, 2018 at 8:34am

Sjoe, maar hulle is pragtig en interessant! Nog nooit so iets gesien nie. Baie goed gefotografeer.

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 8:25am

Besonderse foto Vida

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html