Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Herman Swanepoel on Thursday

Dankie aan almal vir hierdie positiewe kommentaar. Hulle het my dag gemaak!

Comment by Johan Ayres on Thursday

Uitstekende foto met pragtige komposisie en kontras.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Baie mooi Herman

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Mooi kontras tussen die Kakelaar en die boom Herman. Daardie borsveertjies se kleure is pragtig.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Treffend met die snawel 'n sterk fokuspunt.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Dit is nou baie mooi, die outjie was jou darem goedgesind.

Comment by Doretha Kock on Thursday

Uitstekend en pragtig.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Pragtig Herman en nie 'n toneel wat baie van ons al beskore was om te sien nie. Die fokus is skerp en die ogie glinster helderVWD.

Comment by Elaine de Bruin on Thursday

Baie mooi foto, die voël het die mooiste kleure.

Comment by gabriel parsons on Thursday

Werklik n prag foto Herman BGG

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html