Nie elke dag wat mens kans kry om rooibokke af te neem met blou lig aan die agterkant nie.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on August 25, 2019 at 8:30pm

Baie geluk met 'n skitterende foto Mark. Iets anders, dit maak hierdie foto treffend.

Comment by Hennie Cronjé on August 25, 2019 at 2:31pm

Uitstekend! Dis pragtig! Seker die treffendste foto van rooibokke wat ek nog gesien het. Dis weens die unieke komposisie en eenvoud. Baie geluk hiermee - 'n wenner!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 25, 2019 at 12:13pm

Mooi foto, mooi herhaling vd beentjies en tot die ooghare is skerp.  Puik Mark.

Comment by Elna Geringer on August 25, 2019 at 11:03am

Die "MacDonalds" van die wildtuin. Ek hou van die hoek wat jy hier het Mark.

Comment by Tersia Weitsz on August 25, 2019 at 10:22am

Interessant en baie mooi, al is dit van agter af, so teen die blou lug

Comment by Pine on August 25, 2019 at 10:11am

Nie aldag dat iemand Rooibokke afneem nie, hulle is te volop. Jou foto is Baie Mooi so teen die blou lug Mark!

Comment by Mark on August 25, 2019 at 10:06am

Dankie iri almal se terugvoer op gister se Dooievlei foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html