Daar was groot konsternasie toe dié Geelbekwou skielik sy opwagting maak en honderde van die Rooiborsbyvreters verwilder het - soveel so tot een van hulle 'n laatmiddag maaltyd geword het.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on March 12, 2018 at 5:06pm

Ek kan my voorstel, briljante foto Neville

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 4:54pm

Dit is 'n uitsonderlike toneel wat jy baie goed vasgevang het!

Comment by Hennie Cronjé on March 12, 2018 at 2:42pm

'n Unieke gebeurtenis, wat jy baie mooi vasgevang het. Dis pragtig! Die kleure is baie mooi en die fokus uitstekend. Goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on March 12, 2018 at 12:15pm

Sjoe.......dit moes 'n pragtige toneel gewees het Neville. Ek hou van die gevoel van "massa" wat die foto het

Comment by Vida van Schalkwyk on March 12, 2018 at 11:48am

stunning foto, wow neville!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 12, 2018 at 9:24am

Jy het dit darem baie mooi skerp gekry, mooi foto.

Comment by jan jordaan on March 12, 2018 at 8:22am

UITSTEKEND 

Comment by Tersia Weitsz on March 12, 2018 at 7:33am

Ek stem met Willie en Riaan saam, dis stunning!

Comment by Willie Schoombee on March 12, 2018 at 7:25am

Ja ek stem saam, hierdie is ook een van daardie een in ñ leeftyd foto's. Geluk Neville met ñ uitstekende foto. Die Geelbekwou maak ñ baie mooi fokuspunt. WD!

Comment by Riaan on March 12, 2018 at 7:04am

whoah, wat 'n skitterende foto Neville!!!ek wil heeldag vandag net hierdie foto voor my sien en die skerp kleure en kontraste indrink. beslis meer as volpunte hiervoor. kanni wag om ander se kommentaar te sien, veral die gesoute FS +'s

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html