Rooiborsjakkalsvoël

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:40pm

Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:09pm

Dit is nou baie mooi en goed geneem.

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 6:39am

Dis pragtig en indrukwekkend! Die lig op die vlerk is pragtig, maar op die lyf effe onderbelig. Jy kan daar nog bietjie met die dodge tool werk. Verder is die kleure pragtig en die fokus mooi skerp. Baie goed gedoen!

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 9:10pm

Pragtig, skerp in vlug met baie mooi detail, Magda.

Comment by Magda vd Merwe on September 12, 2017 at 6:06pm

Baie dankie Willie, Ferdinand en Josef

Comment by Josef Steyn on September 12, 2017 at 5:26pm

Treffend en baie goed gedoen Magda.

Comment by Ferdinand van der Merwe on September 12, 2017 at 4:11pm

Ek glo hulle is skaars . Ek hou van die vlerk dit vertoon pragtig mooi gedoen

Comment by Willie Schoombee on September 12, 2017 at 3:36pm

Baie goeie detail Magda en die lig op die vlerk gee ñ besonderse resultaat. WD!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html