Baie dankie vir almal se kommentaar op my foto's.

Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on March 11, 2020 at 12:42pm

Uitstekend, Magda.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 10, 2020 at 10:53am

Weer een van jou meesterstukke, puik foto Magda.

Comment by Rika Schoeman on March 10, 2020 at 8:47am

Pragtig Magda, met skerp fokus en 'n goeie agtergrond.

Comment by jan jordaan on March 10, 2020 at 7:56am

UITSTEKEND 

Comment by Pieter Steyn on March 10, 2020 at 6:39am

Skerp en baie goed gedoen met die agtergrond Magda

Comment by Elna Geringer on March 10, 2020 at 4:55am

Baie goed gedoen Magda. Jy het goeie fokus en goeie detail en dan ook nog eenvoud met 'n skoon agtergrond (kan je DLEAB in FS se kurses onthou)

Comment by Linda Erasmus on March 9, 2020 at 10:18pm

pragtig!

Comment by Josef Steyn on March 9, 2020 at 8:40pm

Pragtig met 'n super mooi agtergrond Magda. Hy was gaaf om sy kop so mooi te draai om vir jou 'n blinkertjie te gee! Goeie detail in die swart.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html