Rooipootelsie

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 15, 2017 at 9:05pm

Mooi detail van vlerkies, skerp ogie en die druppeltjie het ook dadelik my aandag getrek. Pragtig!

Comment by Elna Geringer on November 15, 2017 at 12:56pm

Ek kan niks meer byvoeg, as wat reeds genoem is nie Magda. WD

Comment by Susan on November 14, 2017 at 10:13pm

Baie mooi, ek hou van die druppeltjie aan sy bek.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2017 at 7:51pm

Mooi foto, met detail op die vere.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2017 at 7:33pm

Gelukkig kan mens sy ogie sien. Dis 'n pragtige foto van 'n ewe pragtige voëltjie. Tegnies ook baie goed uitgevoer met 'n mooi agtergrond. Mooi!

Comment by Magda vd Merwe on November 14, 2017 at 5:17pm

Ha ha Donald, die dik been balanseer die foto

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 14, 2017 at 4:45pm

mooi foto. interessant dat die donker been baie dikker vertoon

Comment by Josef Steyn on November 14, 2017 at 4:22pm

Besonder skerp en mooi agtergrond Magda.

Comment by Willie Schoombee on November 14, 2017 at 4:18pm

Volgens die oog is dit besig om kwaai te konsentreer. Seker iets raakgesien. Pragtige foto Magda. Goeie detail op vere!

Comment by Tersia Weitsz on November 14, 2017 at 4:01pm

Al is sy stertkant na jou gedraai, is sy oog nog pragtig sigbaar, mooi foto Magda

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html