Dankie vir die kommentaar op vorige foto.
As iemand dalk van my verskil op hierdie foto Rooirugstreepkoppie( Noord kaap geneem) kan julle asb sê...

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on December 3, 2019 at 4:30pm

Mark, pragtig skerp, blink ogie, mooi kleure en selfs fyn bokeh in die agtergrond op die modder.

Ek dom met voëltjie-name.

Comment by gabriel parsons on December 3, 2019 at 1:36pm
Baie mooi foto Mark
Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:30am

Mooi een Mark - jy is reg met die id

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 10:48pm

Nee wat Mark hier is niks fout nie.. dis pragtig met die ligskuif net reg om detail te kry. WD!!

Comment by Pine on December 2, 2019 at 9:47pm

Baie mooi skerp fokus met goeie detail en kleurversadiging Mark! Eienaardige swart kol op die voëltjie se sykant

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 4:50pm

Lekker kontras Mark. Kan nie verskil of saamstem nie.

Comment by Erika Kotze on December 2, 2019 at 3:02pm

Mooi geneemde foto! Ken ongelukkig nie

Comment by Mark on December 2, 2019 at 2:39pm

Ek bedoel as iemand dalk weet dat hy n ander naam het....sê asb.

Comment by Tersia Weitsz on December 2, 2019 at 2:33pm

Baie mooi kleure en skerp fokus Mark

Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 2:20pm

Wat 'n mooi naam! Dis 'n pragtige voëltjie. Mooi skerp fokus met mooi kleure. Die agtergrond is bietjie dominerend, maar daaraan kon jy niks doen nie. Dis 'n baie goeie foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html