Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Selfde waterbak as gister maar met ‘n nuwe besoeker

Canon 50SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 215 mm
Tyd 1/160 sek
f/6.5
ISO 800
Auto Mode

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Die liggie in die ogie is baie mooi Huey. Goed gedoen.

Comment by Bruwer Burger on Saturday

Dit is pragtig Huey.

Comment by Johan Ayres on Friday

Superskerp, selfs detail op die swart.

Comment by Willie Schoombee on Friday

Pragtige foto Huey en ñ ewe mooi waterbak.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Pragtig.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Hy loer maar skepties na sy loerder!  Baie mooi Huey

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Baie goeie beligting met behoud van detail in die swart. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html