Focal length:100mm
F-Stop: F22
Shutterspeed: 1/250 sec
ISO: 800
Focus: Manual
Mode: Manual

Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Monday

....en dankie vir die kamera se verstellings.

Comment by Tina le Grange on Monday

Perfek Pine; veral die eenvoud en baie goeie detail.

Comment by Christa Snyman on Monday

Beeeautiful, Pine!!! Welgedaan!

Comment by Gerrie Lambrechts on Monday

Mooier as mooi.

Comment by Willie Schoombee on Monday

Hierdie lig was perfek vir ñ skitterende foto Pine, dit is perfek uitgevoer. 10/10 van my!! 

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Is dit nie pragtig nie! Uitstekend uitgevoer in alle opsigte. Die mooi kleure, skerp fokus en ook die sterk kontras teenoor die agtergrond maak indruk. Baie geluk met 'n uitstekende foto!

Comment by JJ on Monday

Like x baie!

Comment by Rika Schoeman on Monday

Uitstekend Pine.

Comment by Anita du Toit on Monday

Absoluut PUIK gedoen Pine.. LOVIT!

Comment by gabriel parsons on Monday

Baie mooi foto Pine

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html