Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2018 at 4:42pm

ñ Pragtige roos Lizelle, wat jy goed uitgevoer het, jy kan maar Josef se raad volg, hy is ñ kenner op die gebied van blomme fotografie.

Comment by Lizelle on September 14, 2018 at 2:04pm

dankie almal vir die terugvoering waardeer dit baie

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2018 at 1:39pm

‘n Pragtige blom en foto! Uitstekend uitgevoer in alle opsigte. Mooi!

Comment by gabriel parsons on September 14, 2018 at 1:05pm

Baie pragtig lizelle

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 12:50pm

Die kleur is baie mooi wg

Comment by Mara on September 14, 2018 at 12:43pm

Baie pragtig vriendin, ek persoonlik dink die water druppeltjies stuur 'n boodskappie op die rosie. ek hou daarvan!

Comment by Lizelle on September 14, 2018 at 12:42pm

dankie Josef sal dit met my volgende een onthou.

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 12:28pm

Jy het 'n hele paar goed reg gedoen Lizelle veral met die agtergrond. Die swart gee goeie kontras. Vir blomme soek ons gewoonlik 'n blom sonder enige letsels en as daar letsels is, en dis moontlik,verwyder dit gedurende redigering. Wanneer jy so 'n vierkantige crop doen kan jy dit gerus so oorweeg om dit so te doen dat die blom ('n goeie sirkelvorm hier) presies ewe veel van die swart agtergrond aan al vier kante het. Jou crop hier is aanvaarbaar maar my persoonlike smaak is vir 'n presies sentrale plasing.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html