Baie dankie vir gister se kommentaar

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 18, 2020 at 7:23am

Ek hou van jou foto Marsha

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 17, 2020 at 10:21pm

pragtig

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2020 at 7:05pm

Pragtig Marsha

Comment by Tina le Grange on January 17, 2020 at 1:58pm

Marsha die druppels is pragtig

Ek leer saam by Hennie se nota

Moenie ophou met jou nuwe reeks nie;  ek wag vir die volgende's

Comment by Josef Steyn on January 17, 2020 at 10:54am

Hierdie een werk nie so goed vir my nie Marsha.

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2020 at 9:45am

Pragtig! Rooi maak altyd indruk. Die lig val mooi op die roos, maar die helder area regs onder is bietjie steurend. Verder is die fokus skerp, behalwe in die kern van die blom (waar dit saak maak). Die druppels is 'n welkome bonus. Rooi oorbelig maklik en daarom is dit oor die algemeen beter om dit in skaduwee te fotografeer.

Comment by Neville Hein on January 17, 2020 at 8:06am

Pragtig Marsha.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html