Kyk gerus ook op volskerm.
Die rotse was so 'n geel kleur gewees.
Ek het die foto van onder na bo geneem; ver bo my kop.
6/4/2018 om 17:40
Canon PowerShot SX60 HS
1/160 sek
Fokale lengte 18.1mm
f/8.0
ISO-100

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Friday

Op volskerm, uitstekend! Die rotse se kleur is pragtig. Welgedaan Tina.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Tina dis werklik pragtig, goed gedoen so in die lug in neem.

Comment by Riaan on Thursday

sjoe onverwerkte goud op sy mooiste Tina

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Laatmiddag lig op daardie sandsteen vertoon baie goed Tina, dit is ñ pragtige foto, ook in die regte formaat geplaas. WD!

Comment by Tina le Grange on Thursday
My "options" en ikone in die kommentaar-blokkie was vir 'n tydjie terug en nou weer weg :-(
Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Oe!! dit is pragtig.  Kleure is besonders.

Comment by gabriel parsons on Thursday

Uitstekend Tina BGG

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Tina, die sandsteen rotse is omtrent met goud geverf so laatmiddag, lieflik

Comment by Josef Steyn on Thursday

Jou posisie gee groot prominensie aan die rots. Mooi Tina.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Manjefiek! Dis 'n pragtige krans met mooi kleure. Goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html