Tussen Stilbaai en Jongensfontein

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on April 20, 2019 at 9:42am

Baie mooi Adriaan.

Comment by Vida van Schalkwyk on April 20, 2019 at 9:31am

well done adriaan!!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 20, 2019 at 8:24am

Goed geplaas, mooi foto.

Comment by Willie Schoombee on April 20, 2019 at 6:31am

Die prominente rots mooi op ñ 1/3de geplaas vertoon pragtig Adriaan, mooi eenvoud ook, goed gedoen! 

Comment by Dine Potgieter on April 19, 2019 at 10:22pm

Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 19, 2019 at 10:21pm

altyd interessant die rotse,mooi foto

Comment by Pine on April 19, 2019 at 9:06pm

Mooi foto van die rots Adriaan! Skerp fokus op die ronde rots en die area rondom dit. 

Comment by Hennie Cronjé on April 19, 2019 at 4:54pm

Hier het jy 'n baie sterk voorgrond, met 'n ondergeskikte, veraf agtergrond. Dis 'n goeie ontwerp vir 'n landskap (seeskap). Mooi skerp regdeur met goeie beligting. Goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html