Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 2:22pm

Rotspadastoele nes Rika klaar genoem het. Die bietjie groen laat 'n mens besef dat lewe orals om on is. BGG Anita

Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:59pm

Pragtige foto met ń uitstekende agtergrond Anita!!

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:13pm

Baie mooi met uitstekende agtergrond Anita.

Comment by Rika Schoeman on September 11, 2019 at 1:55pm

Die een regs lyk soos 'n paddastoeltjie Anita en is pragtig! Ook baie mooi tekstuur in die rotse met 'n eenvoudige agtergrond. Baie mooi gedoen!

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 12:47pm

Lieflike foto, Anita.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 11, 2019 at 9:11am

pragtig

Comment by Tersia Weitsz on September 11, 2019 at 8:33am
Wow, agtergrond selfde kleur, maar blur baie goed. Skerp fokus, en pragtige foto Anita
Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 7:42am

Mooi foto, die groeningheid gee lewe aan die foto.

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 5:57am

Wonders van die natuur wat jy hier dmv ñ goeie komposisie goed weergee Anita. WD!!

Comment by Hennie Cronjé on September 11, 2019 at 5:40am

Dis uniek en pragtig! Mooi gesien met 'n goeie komposisie. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html