Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 16, 2020 at 6:52pm

Anita ek hou van die rots in die middel wat eerste my oog vang.

Interressant die deel regs lyk vir my soos 'n staatsman wat vêr kyk;  goed raakgesien.

Comment by Josef Steyn on January 16, 2020 at 4:01pm

Uitstekend ontwerpte foto Anita.

Comment by Mark on January 16, 2020 at 1:58pm

Mooi landskap foto Anita, miskien kan die oorhang boom klein bietjie minder wees om die donker gevoel van sy blare minder aan te voel, as jy vertsaan wat ek bedoel.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 16, 2020 at 11:21am

Die rots is goed geplaas. Mens voel die deinserigheid soos by die see.

Comment by Hennie Cronjé on January 16, 2020 at 7:30am

Die komposisie is baie goed en die fokus skerp. Maar die beligting was baie moeilik met uiterstes in lig. Gevolglik is die lug oorbelig en die land en boom onderbelig. Dit sal moeilik wees om dit reg te kry in Photoshop en dit sou ook baie moeilik gewees het om dit beter te kry met die kamera. Omdat die boom maar swart kan wees, sou 'n "graduated neutral density filter" hier waarskynlik goed kon werk.

Comment by Pieter Steyn on January 16, 2020 at 7:00am

Baie mooi een Anita

Comment by Elna Geringer on January 16, 2020 at 3:49am

Anita, die "blare dak" raam hierdie toneel baie mooi. Die fokus punt is beslis die rots en die titel is baie gepas

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html