Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Claudi Lourens on May 18, 2018 at 2:54pm

Baie dankie vir julle raad, dit help my baie. 

Comment by Dine Potgieter on May 16, 2018 at 10:21pm

Baie mooi - stem ook vir onderste.

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2018 at 6:58pm

Onderste foto sonder halwe knopie vir my die beste, oulik gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2018 at 6:20pm

Die kontras in kleure is pragtig, baie goed geneem en opgestel.

Comment by Pieter Steyn on May 16, 2018 at 6:15pm

mooi een - gaan ook vir die onderste een

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2018 at 6:09pm

Interessant Claudi en iets anders.

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2018 at 6:04pm

Die beste foto is die heel onderste een. Die rede is dat die halwe knoop links nie deel van goeie ontwerp is nie. Dit help mens se oog na die kant en dan half uit die foto uit. Verder is die komposisie baie goed en interessant - 'n puik foto! Tegnies goed gedoen met skerp fokus en mooi kleure.

Comment by Linda Erasmus on May 16, 2018 at 4:12pm

baie oulik gedoen , ek hou van jou idee

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2018 at 3:28pm

Claudi jy dink slim met jou fotografie. Hierdie is goed gedoen. Die heel onderste foto maak vir my sin en ek dink dit pas die beste by jou opskrif.

Comment by Claudi Lourens on May 16, 2018 at 3:02pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html