Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 2:16pm

Ongelyke getal werk altyd goed

Mooi eenvoud en beligting, skerp fokus en mooi tekstuur op die muur.

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 6:55pm

Eks mal hieroor...die herhaling eenvoud en sybeligting pragtig!

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 5:31pm

Uitstekend opgestel en gefotografeer Adriaan. Ek dink hulle drink iewers koffie!!

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 4:23pm

Adriaan dit is pragtig met herhaling en goeie komposisie. Die groter hoed in die middel, perfek. WD!

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2018 at 4:02pm

Die wit muur vorm 'n mooi eenvoudige agtergrond vir die hoede. Baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2018 at 3:11pm

Mooi, goeie komposie en baie mooi skerp.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2018 at 1:04pm

Baie oorspronklik en mooi

Comment by Elna Geringer on February 13, 2018 at 12:00pm

Herhaling van die hoede en herhaling van die bakstene teen die muur......slim gedoen Adriaan

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 8:44am

Uitstekend! 'n Pragtige foto wat goed uitgedink is. Die sybeligting gee goeie kontraste. Baie mooi!

Comment by Vida van Schalkwyk on February 13, 2018 at 8:28am

oulik adriaan! my pa was 'n boer en het elke dag sy hoed gedra ...

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html