Ou gebou in Pelgrimsrus.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on Saturday

Dankie Elna!

Comment by Elna Geringer on Saturday

Ek het ook 2 jaar terug gesweer ek gaan nooit weer Pelgrims toe nie. Ek kan dit nie hanteer dat dit so agteruit gaan nie 

Lieflik gedoen Rassie

Comment by Rassie van Graan on Saturday

Dit is so tragies om dit te aanskou!  Dat kosbare geskiedenis heeltemal tot niet gaan is om 'n stukkie van jouself te verloor - veral as jy daar groot geword het!  Dankie vir jou en Ella se kommentaar!

Comment by Susan on Friday

Ek het verstaan die dorpie soos ons hom geken het as toeriste plekkie bestaan nie meer nie. Ai dit sal so jammer wees as hy heel tot nuut gaan.

PRAGTIG Rassie

Comment by Ella Fourie on Friday

Verwerking en gedig..uitstekend!

Comment by Rassie van Graan on Friday

Dankie Tersia!

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Ditto

Comment by Rassie van Graan on Friday

Baie dankie Willie, Hennie, Gerrie en Johan!  Wil weer DV weer 'n draai daar maak!

Comment by Johan de Beer on Friday

Puik gedoen ,baie mooi

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Goed gedoen.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html