“Rustic tears and Rocks…..” 23/10/2019 om 17:25

Plettenbergbaai;
Nikon Coolpix P900; 1/320 sek; Fokale lente 20.5mm f/8.0 iso-200
Dankie vir julle kommentaar by gister se waterpyp; Donald ek het gewonder hoekom die staal voor die waterpype is; dankie vir jou slim mening.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 9, 2019 at 2:23pm

Beslis 'n baie mooi herhaling Tina. Jou oog is sterk in gestel vir fotografie. JY kan dalk onder nog weg sny maar nietemin is dit baie oulik gedoen

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2019 at 1:12pm

Jy het darem maar 'n oog vir die ongewone, WD Tina

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2019 at 8:30am

Mooi derde van bo, mooi skerp kleure en skerp gefokus.  Goeie foto.

Comment by Christa Snyman on November 8, 2019 at 9:21pm

Baie goed raakgesien en iets spesiaals daarvan gemaak, Tina. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 7:54pm

Pragtige foto en treffende titel. Ek sou nogal dink dat die roes-trane so 'n sterk indruk maak dat die titel: 'Rustic tears' dalk nog beter is. Ek moet jou gelukwens dat jy dit raakgesien het en 'n pragtige foto daarvan gemaak het.

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 6:53pm

Mooi herhaling, met pragtige en sterk kleure. Baie mooi en goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html