Die outjie het op ons Hotelkamer se vensterbank gesit, Plettenbergbaai
23/10/2019 om 14:12
Nikon Poolpix P900 1/1250 sek Fokale lengte 89.2mm (35mm ekwivalent 500mm) iso-100
Baie dankie vir julle kommentaar by my vorige foto.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on November 11, 2019 at 4:36pm

Baie mooi en geniet julle reis.

Comment by Rassie van Graan on November 11, 2019 at 12:12pm

Pragtig Tina!

Comment by Tersia Weitsz on November 11, 2019 at 11:20am
Skerp em pragtig, geniet die rondloop
Comment by Mark on November 11, 2019 at 10:52am

Mooi foto en goed gedoen , pragtig skerp fokus!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 11, 2019 at 8:26am

Besonder mooi foto.  Geniet julle wegbreek ons wag vir eiland foto's.

Comment by Hennie Cronjé on November 11, 2019 at 7:24am

Daardie bek vertoon baie mooi en interessant, met mooi kleure. Dis asof die hele lyf ‘n leidende lyn of baan na die bek as fokuspunt vorm. Baie goed uitgevoer ook mooi!u

Comment by Elna Geringer on November 11, 2019 at 4:22am

Sjoe Tina, dis super skerp en jy het baie mooi detail van die bek gekry. Ek hou van die "andersheid" van die plasing. BGG

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html