Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. Julle het my wyd verbaas met gister se foto. Ek was maar bang dat ek gaan raas kry. Ek plaas onder die foto voor ek die filter op gesit het

Die gras sade van vadag het my oog getrek ags die die vorige nag bietjie gereën het en die sonstrale son ‘n blinkerigheid daaroor gegooi het

Canon 7D MK II met Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 32 mm
Tyd 1/320 sek
f/8.0
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 60

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2018 at 7:10pm

Hierdie foto moet op volgrootte bekyk en waardeer word. Dis pragtig! Die kontras van die graspluime is iets besonders. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2018 at 4:53pm

Pragtig Elna.  Giste se verwerking vd onderste foto was vir my baie oulik.

Comment by Willie Schoombee on May 23, 2018 at 3:17pm

Dit is net Golden Gate se skoon lug wat die liefde so kan laat blom, jy weet hoe ek oor grasse voel en die foto van jou is perfek met daardie mooi lig in die sade. Pragtige foto!!

Comment by Rika Schoeman on May 23, 2018 at 2:39pm

Die sonstrale sorg vir mooi gloeiende graspluime. Mooi Elna.

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2018 at 2:14pm

Lieflik Elna!!! En die 2 gryskoppe onder ook

Comment by Josef Steyn on May 23, 2018 at 1:50pm

Mooi temafoto Elna.

Comment by Vida van Schalkwyk on May 23, 2018 at 11:26am

pragtig!! 

Comment by gabriel parsons on May 23, 2018 at 11:18am

Baie mooi elna

Comment by Albertyn Potgieter on May 23, 2018 at 10:03am

Baie goeie foto Elna, baie mooi backlighting wat deur die sade kom! Well done

Comment by Linda Erasmus on May 23, 2018 at 9:55am

Ek hou ook baie van grassade so hierdie is n mooi foto vir my

btw het jy al die liedjie grassade geluister?

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html