Dankie vir al die uiteenlopende kommentare op my foto van gister.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 14, 2019 at 4:43pm

Dis pragtig Pine, voels is regtig vir my 'n uitdaging!

Comment by Ferdinand van der Merwe on September 14, 2019 at 2:50pm

n mooi bek dis seker

Comment by Rika Schoeman on September 14, 2019 at 12:40pm

Dis 'n kleurvolle voël en dit is mooi te sien hier Pine. Sy swem ook mooi die foto binne.

Comment by Tersia Weitsz on September 14, 2019 at 10:55am
Ek is so bietjie agterstevoor vandag met fotos kyk en het eers na jou huiswerk en toe die foto! Huiswerk het jou foto baie goed gedoen en die druppel opvallend en skitterend van my af
Comment by Gerrie Lambrechts on September 14, 2019 at 10:49am

Darem een wyfie wat mooi kleure het en nie vaal voël is nie.

Hennie sou sê fokus is nie 100% nie, tog mooi kleure.

Comment by Dine Potgieter on September 14, 2019 at 10:17am

Mooi - fokus is effe sag. Een van die eerste dinge waarna beoordeelaars kyk, is die skerpte van ogie.

Comment by Mark on September 14, 2019 at 8:26am

Pine, mooi foto ek dink selfde as  Johan.

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2019 at 6:26am

Pine Saalbekke maak perfekte foto's agv die kleure aawesig, dit is mooi en jy het reeds goeie raad gekry oor dit wat oorbodig is.

Comment by Elna Geringer on September 14, 2019 at 4:47am

Ek ditto met Johan. Beide grasse kan uit. Verder het jy BGG Pine

Comment by Johan Ayres on September 13, 2019 at 10:07pm

Ja, jy het omtrent uiteenlopende kommentaar gekry - die finale keuse is joune om te maak, niemand anders s'n nie. Die foto het pragtige kleure met baie goeie komposisie. Die druppeltjie is spesiaal. As dit my foto was, sou ek die grassie voor en onder uithaal. Op my monitor vertoon die foto skerp, maar nie superskerp nie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html