Die mooi weerkaatsing het net gevra om gekiek te word!

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on August 16, 2019 at 7:47am

PUIK foto Christa!!!

Comment by Christa Snyman on August 15, 2019 at 10:27am

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit geweldig baie. Dankie Hennie vir jou kommentaar, ek sal onthou.

Comment by Riaan on August 15, 2019 at 7:39am

jou perfekte foto laat dit lyk of die voël in die lug loop, regtig 'n groot lekkerte om na te kyk Christa

Comment by Bessie van der Westhuizen on August 15, 2019 at 6:46am

Die kleure is so pragtig. 

Comment by Tina le Grange on August 14, 2019 at 9:50pm

Puik weerkaatsing, kleure en eenvoud Christa!

Comment by Magda vd Merwe on August 14, 2019 at 5:08pm

Besonders Christa

Comment by gabriel parsons on August 14, 2019 at 4:09pm

Uitstekend Christa BGG

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 4:06pm

Dit is pragtig, die kleure baie mooi gesien.

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 3:32pm

Pragtige eenvoud, kleure en kontras. Dis uitstekend gedoen en 'n foto om op trots te wees. Daar is niks verkeerd met jou inskrywing nie, maar ek vind dit jammer dat dit daar is, want dit doen 'n uitstaande mooi foto nie goed nie. Dit trek mens se aandag weg. Heel regs onder en kleiner sou miskien beter gewerk het.

Comment by Doretha Kock on August 14, 2019 at 2:48pm

Skitterend!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html