Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on May 17, 2018 at 7:13am

dis nou 'n volpunt oomblik hierdie Carl. as mens hulle dophou sien jy soms hierdie aksie maar omdat dit so blitsig gebeur mis mens dit maklik. verstom my net altyd dat dat hierdie voëls, soos houtkappers, se breine hierdie houe oorleef. 

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2018 at 7:00am

Baie goed gefotografeer. Jy het die aksie goed vasgevang en illustreer dit mooi. Baie goed gedoen!

Comment by Pieter Steyn on May 17, 2018 at 5:06am

Aksie goed vasgevang hier Carl - mooi

Comment by Dine Potgieter on May 16, 2018 at 10:05pm

Baie interessant! Ek wonder hoe vinnig beweeg daardie koppie heen en weer.

Comment by Johan Ayres on May 16, 2018 at 8:53pm

Ek gee op, ek weet nie waar kry jy al die foto's nie - baie geluk met hierdie een.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html