Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on Thursday

Baie dankie vir die terugvoer Johan, Dine, Pieter, Hennie, Riaan, Herman, Rassie, Willie, Tersia, Rika, Gabriel, Elna, Gerrie en Josef.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Uitstekend Carl.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Goeie aksie, mooi eneem.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Hier word vinnig gewikkel om daai vissie eetbaar te kry. Pragtig gedoen Carl. Jy het beweging op die vissie en sterk fokus op die res van die Visvanger se lyf. Dit wil gedoen word. WD

Comment by gabriel parsons on Thursday

Baie goed gedoen Carl

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Uitstekend Carl!

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Aksie puik vasgevang, wd Carl

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Carl die beweging van die vis wat jy vasgevang het maak hierdie foto baie spesiaal. Ek beskou dit as een van jou bestes. WD!!

Comment by Rassie van Graan on Thursday

Treffer Carl!

Comment by Herman Swanepoel on Thursday

Dit is nou regtig goed gedoen Carl.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html