Ek het 'n stadige sluiterspoed gekies (O,5 sek.) sodat die voorkoms van die klein branders en die lieflike sagte laatmiddaglig mekaar komplementeer. Kogelbaai net voor sononder.

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 3:05pm

ai jai jai.......lieflik gedoen Josef

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 12:46pm

Uitstekende foto, Josef.

Comment by Tersia Weitsz on September 11, 2019 at 8:49am
Uitstekend Josef
Comment by Rika Schoeman on September 11, 2019 at 7:58am

Die lig het aan die gedeelte van die see in die voorgrond 'n goudkleur gegee wat baie mooi is, en die rotse gee mooi kontras vir die sagte, wasige branders. 'n Pragtige foto Josef!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 7:38am

Wen foto Josef, pragtig.

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 5:54am

Wel gedaan Josef met ñ uitstekende foto waar die lig ñ belangrike rol gespeel het. 

Comment by Hennie Cronjé on September 11, 2019 at 5:36am

Jou opskrif vat hierdie foto mooi vas en ek het eintlik niks by te voeg nie. Die 0,5sek werk uitstekend. Baie mooi! Dis pragtig!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html