Soms wil mens net bietjie speel met die kamera. Om hierdie foto te kry was makliker gesê as gedaan, en moes ek eers n paar lekke deur die gesig en oor die lens kry voor ek die regte een kon kry.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on July 14, 2019 at 4:08pm

He's the boss!! Gaan was maar net jou gesig hehehe...lief jou foto

Comment by Johan Ayres on July 13, 2019 at 9:23pm

Dit is altyd lekker om na jou foto's te kyk, altyd iets nuut en interessant, soos hierdie een. Iets anders, en daarom treffend.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 13, 2019 at 6:41pm

Interessant, jy het baie verdra vir die goeie foto.

Comment by Tina le Grange on July 13, 2019 at 6:29pm

Anders as waaraan die oog gewoond is; daarom help jy my ook om anders te doen as die gewone.

Comment by Tersia Weitsz on July 13, 2019 at 5:36pm
Baie ongewone hoek maar ons leer by jou Mickey
Comment by Hennie Cronjé on July 13, 2019 at 5:25pm

Baie goed gedoen! Aanhouer wen! Jy het 'n mooi driehoek ontwerp, met twee kleiner driehoeke weerskante, wat balans gee. Die lig is ook mooi en tegnies is die foto goed uitgevoer. Sulke oefeninge verbreed mens se ervaringsveld en laat jou groei in jou fotografie. Dankie hiervoor!

Comment by Anita du Toit on July 13, 2019 at 2:13pm

Haaha tog te oulik en 'n raar foto van jou woefkind.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html