Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Die verwerking laat dit amper lyk soos 'n standbeeld van die klein olifantjie, en ek hou daarvan!

Comment by Bruwer Burger on Saturday

Baie mooi een Carl.

Comment by Carl Joubert on Friday

Baie dankie vir die terugvoer Vida, Elna, Anita, Hennie, Tersia, Gerrie, Willie en Johan

Comment by Johan Ayres on Friday

'n Ongewone foto van 'n olifant, maar juis daarom soveel te meer kosbaar Carl.

Comment by Willie Schoombee on Friday

Die een was beslis oorgehaal vir ñ foto sessie Carl, mooi uitgevoer!

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Te pragtig, mooi gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Lekker lae hoek en mooi agtergrond, pragtig

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Dis nou 'n ongewone foto van 'n olifant, maar baie suksesvol en treffend. tegnies ook baie goed uitgevoer. Mooi - dis pragtig!

Comment by Anita du Toit on Friday

Die verwerking staan mooi uit.. pragtig!

Comment by Elna Geringer on Friday

Opvreetbaar oulik en puik gedoen Carl

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html