Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on April 15, 2019 at 9:17pm

Treffend Vida!

Comment by Christa Snyman on April 15, 2019 at 9:05pm

Pragtige foto, hou van die eenvoud en komposisie, Vida.

Comment by Hennie Cronjé on April 15, 2019 at 3:25pm

Mooi gesien! 'n Pragtige foto met 'n baie goeie komposisie. Die spore lei mens se oog mooi van links na regs. Mooi eenvoud ook. Baie mooi!

Comment by gabriel parsons on April 15, 2019 at 3:16pm

Pragtig baie goed vida

Comment by Anita du Toit on April 15, 2019 at 1:56pm

Op die thumbnail het dit gelyk soos vlieende voels! Dis net baie mooier met die mooi sandpatroon. WD Vida!

Comment by Hans Myburg on April 15, 2019 at 12:00pm

Mooi intersant ,kruaktief ,goed gedoen.

Comment by Elna Geringer on April 15, 2019 at 11:55am

Nou wonder ek mos.....watter gediertetjie se spore is dit die?  Oulik gesien Vida

Comment by jan jordaan on April 15, 2019 at 11:50am

WOW MAL OOR JOU FOTO 

Comment by Josef Steyn on April 15, 2019 at 11:15am

Baie mooi met die stervorm. Treffende eenvoud en patroon.

Comment by Pine on April 15, 2019 at 10:58am

Mooi eenvoud foto so in die sand Vida. Lekker kreatief.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html