Ons het 'n paar dae in die Sederberge gaan ronddwaal. Hier het die Liewe Vader 'n ongelooflike mooi klomp klippe opmekaar gestapel!

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ella Fourie on May 16, 2019 at 9:00pm

Skerp mooi kleure, goed gedoen Albertyn.

Comment by Elna Geringer on May 16, 2019 at 1:50pm

en die Liewe Vader het jou die passie gegee om dit deur jou lens vas te vang......BGG Albertyn

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 11:22am

Baie mooi foto vd baie mooi natuurtoneel, lus vir die oog.

Comment by Johan de Beer on May 16, 2019 at 10:49am
Baie mooi foto en landskap
Comment by Josef Steyn on May 16, 2019 at 10:31am

Mooi foto met heelwat om na te kyk. Goeie beligting.

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2019 at 10:28am

n Foto om stadig te bekyk van hoek tot kant, klippe boorde, berge, wolke..... op full size.  Uitstekend Albertyn

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2019 at 9:32am

Die rots regs wat jy geplaas het op 'n derde werk goed as fokuspunt. Ook goeie kleurkontraste.

Comment by Pine on May 16, 2019 at 8:19am

Uitstekende foto Albertyn met goeie velddiepte en Pragtige lig en kleure!!

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2019 at 7:25am

Dis ‘n pragtige toneel en foto. Die komposisie is baie goed met ‘n duidelike voor- en agtergrond. Mooi kleure ook. Goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 6:46am

Wow Albertyn wat ñ fantastiese landskap met die mooiste lig op die toneel. Pragtige komposisie. WD!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html